Iseomeer

Iseomeer

Iseomeer

Kaart van die Iseomeer en sy onmiddellike omgewing
Koördinate:45°43′N 10°5′O / 45.717°N 10.083°O / 45.717; 10.083
Ligging:Provinsies Brescia en Bergamo, Lombardye, Italië
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:65,3 km² (25,2 myl²)
Gemiddelde diepte:124 meter (407 voet)
Maksimum diepte:251 meter (823 voet)
Volume:8097,2 km³
Lengte:25 km (16 myl)
Breedte:4,1 km (2,55 myl)
Opvangsgebied:1 777 km² (686 myl²)
Invloei:Oglio, Borlezza
Uitvloei:Oglio
Eiland/e:Monte Isola, Isola di Loreto, Isola di San Paolo
Nedersettings:Wesoewer: Sarnico, Predore, Tavernola, Riva di Solto, Castro en Lovere
Oosoewer: Paratico, Clusane, Iseo, Pilzone, Sulzano, Sale Marasino, Marone, Zone en Pisogne

Die Iseomeer (Italiaans: Lago d’Iseo of Lago di Sebino) is die vierde grootste van die Noord-Italiaanse mere, geleë in die Lombardiese provinsies Brescia en Bergamo.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy