Jacobsdal

Jacobsdal
Jacobsdal is in Vrystaat
Jacobsdal
Jacobsdal
 Jacobsdal se ligging in Vrystaat
Koördinate: 29°7′42″S 24°46′30″O / 29.12833°S 24.77500°O / -29.12833; 24.77500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikXhariep
MunisipaliteitLetsemeng
Stigting1859[1]
Oppervlak
 • Totaal59,63 km2 (23,02 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[2]
 • Totaal3 504
 • Digtheid59/km2 (150/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense6.6%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense26.7%
 • Swart mense65.9%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 90.4%
 • Sotho 3.4%
 • Tswana 2.9%
 • Engels 1.3%
 • Ander 2.1%
Poskode (strate)
8710
Poskode (posbusse)
8710
Skakelkode053

Jacobsdal is 'n boerderygemeenskap in die suidwestelike gedeelte van die Suid-Afrikaanse provinsie Vrystaat. Die dorp is op 7 Maart 1859 gestig op die plaas Kalkfontein van Christoffel Jacobs en die dorpsdistriksverklaring het op 22 Februarie 1861 plaasgevind.

  1. "Chronological order of town establishment in South Africa based on Floyd (1960:20-26)" (PDF) (in Engels). pp. xlv–lii. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 13 Julie 2019. Besoek op 12 Januarie 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 "Hoofplek Jacobsdal". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy