Jagersfontein

Jagersfontein
Dorp
Jagersfontein is in Vrystaat
Jagersfontein
Jagersfontein
 Jagersfontein se ligging in Vrystaat
Koördinate: 29°46′S 25°25′O / 29.767°S 25.417°O / -29.767; 25.417
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikXhariep
MunisipaliteitKopanong
Stigting1852
Regering
 • BurgemeesterXolile Mathwa (ANC)
Oppervlak
 • Totaal45,5 km2 (17,6 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal5 729
 • Digtheid126/km2 (330/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense5.6%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense12.5%
 • Swart mense80.9%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Sotho51.8%
 • Afrikaans25.3%
 • Xhosa11.2%
 • Tswana6.5%
 • Ander5.2%
Poskode (strate)
9974
Poskode (posbusse)
9974
Skakelkode053

Jagersfontein is 'n klein dorp in die suidweste van die Vrystaat in Suid-Afrika, naby Fauresmith. Jagersfontein was die tweede dorp in Suid-Afrika en die eerste in die Vrystaat om elektrisiteit te gebruik.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Jagersfontein en Itumeleng tydens die 2011-sensus.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy