Jaipur

Jaipur
जयपुर

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Indië Indië
 Deelstaat Rajasthan
 Koördinate 26°56′N 75°49′O / 26.933°N 75.817°O / 26.933; 75.817
 Gestig op 17 November 1727
 Oppervlakte:  
 - Totaal 200,4 vk km
 Hoogte bo seevlak 431 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2009) 3 210 570
 - Bevolkingsdigtheid 16 020/vk km
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC +5:30
 Burgemeester Jyoti Khandelwal
 Amptelike webwerf jaipurmc.org
Jaipur in 1875

Jaipur (Hindi: जयपुर) is die hoofstad en grootste stad van die Indiese deelstaat Rajasthan. Die stad is in die noorde van Indië geleë en is 'n belangrike ekonomiese sentrum. Jaipur het 'n bevolking van 3 210 570 in 2009 gehad en is die tiende grootse stad van Indië. Die historiese binnestad van Jaipur is in 2019 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy