Jaroslawl-oblast Ярославская область | ||||
Die ligging van Jaroslawl-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Sentrale | |||
Ekonomiese streek | Sentrale | |||
Stigting | 11 Maart 1936 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Jaroslawl | |||
Leier | Sergei Wachroekof[1] | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Oblast-doema | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 1 272 468 | |||
Volgorde | 39ste | |||
Digtheid | 34,96/km² | |||
Stedelik | 82,2% | |||
Plattelands | 17,8% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 36 400 km² | |||
Volgorde | 60ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 76 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.adm.yar.ru | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Jaroslawl-oblast (Russies: Яросла́вская о́бласть, Jaroslafskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Jaroslawl. Dit is redelik naby aan beide Moskou en Sint Petersburg geleë en die hoofstad is op die roete van talle paaie, spoorlyne en waterweë.
Die bevolking in 2010 was 1 272 468.[2]