Jeffreysbaai

Jeffreysbaai

(en) Jeffreys Bay
Byname: 
J-Bay
Jeffreysbaai is in Oos-Kaap
Jeffreysbaai
Jeffreysbaai
 Jeffreysbaai se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 34°02′S 24°55′O / 34.033°S 24.917°O / -34.033; 24.917
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikCacadu
MunisipaliteitKouga
Stigting1849
Oppervlak
 • Totaal20,79 km2 (8,03 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal27 107
 • Digtheid1 304/km2 (3 380/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense38.9%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense22.7%
 • Swart mense37.5%
 • Ander0.7%
Taal (2011)
 • Afrikaans 54.4%
 • Xhosa 28.8%
 • Engels 11.8%
 • Ander 5.0%
Poskode (strate)
6330
Poskode (posbusse)
6330
Skakelkode042
Maanlig oor die see
'n Branderplankryer
Die Jeffreysbaai-windplaas het 'n opwekkingskapasiteit van 138 MW

Jeffreysbaai (Engels: Jeffreys Bay of J-Bay) is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, Suid-Afrika wat bekendheid verwerf het as die land se gunstelingplek vir branderplankry waar ook internasionale wedstryde soos die Billabong Pro Surf Festival gehou word. Die Billabong-wedstryd is in 2013 vervang deur die JBay Open of Surfing as deel van die JB Winter Fest waarin musiek en sport sentraal staan. Na regs brekende Super tube-golwe in Jeffreysbaai kan hoogtes van drie en lengtes van 800 meter bereik.

Jeffreysbaai is 20 km oos van Humansdorp en 50 km wes van Port Elizabeth geleë en val onder beheer van die Kouga Plaaslike Munisipaliteit.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Jeffreysbaai". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy