Jinjer

Jinjer
Jinjer in 2019
GenresMetalcore
Webwerfjinjer-metal.com

Jinjer (/ˈɪnə/ "ginger") is 'n metalcore musiekgroep uit Donetsk, Oekraïne. Jinjer is gestig in 2009 deur Maksym Fatullaiev (sang), Dmitriy Oksen (kitaar), en Vyacheslav Okhrimenko (tromme). Die musiekgroep beskou 2010 egter as die amptelike vormingsjaar toe Tatiana Shmailyuk begin sing en Roman Ibramkhalilov begin kitaar speel. Die groep het al drie ateljeealbums uitgereik.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy