Joubertina

Joubertina
Uitsig oor Joubertina
Uitsig oor Joubertina
Joubertina is in Oos-Kaap
Joubertina
Joubertina
 Joubertina se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°49′30″S 23°51′28″O / 33.82500°S 23.85778°O / -33.82500; 23.85778
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitKou-Kamma
Stigting1907
Oppervlak
 • Totaal8,20 km2 (3,17 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal5 752
 • Digtheid701/km2 (1 820/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense9.0%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense73.5%
 • Swart mense16.8%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 87.6%
 • Xhosa 6.4%
 • Engels 3.2%
 • Ander 2.9%
Poskode (strate)
6410
Poskode (posbusse)
6410
Skakelkode042
'n Ou 1928 Wallis-trekker langs die R62-pad buite Joubertina.
Die Suid-Afrikaanse Klas 13 NGG is in 1928 in Duitsland vervaardig. Dit is in 1975 van diens onttrek en word in Joubertina uitgestal.
Die NG kerkgebou, vroeg wintersaand.

Joubertina is 'n belangrike dorp geleë op die provinsiale westegrens van die Oos-Kaap in Suid-Afrika.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Joubertina". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy