KV55

KV55
Wegsteekplek van mummies
Die vergulde houtkis van KV55. Die gesig en cartouche met die naam van die eienaar is in antieke tye geskend, wat daarop dui dat dit die liggaam van Achenaten kan wees.
Die vergulde houtkis van KV55. Die gesig en cartouche met die naam van die eienaar is in antieke tye geskend, wat daarop dui dat dit die liggaam van Achenaten kan wees.
Ligging Vallei van die Konings
Land Vlag van Egipte Egipte
Ontdek 6 Januarie 1907
Uitgrawings deur
  • Edward R. Ayrton (1907-'08)
  • Lyla Pinch Brock (1992-'93)
← Vorige
KV54
Volgende →
KV56

KV55 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Dit is in 1907 deur Edward R. Ayrton ontdek terwyl hy uitgrawings gedoen het vir die Amerikaanse miljoenêr-sakeman Theodore M. Davis.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy