Kaapmuiden

Kaapmuiden
Kaapmuiden is in Mpumalanga
Kaapmuiden
Kaapmuiden
 Kaapmuiden se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°31′55″S 31°20′0″O / 25.53194°S 31.33333°O / -25.53194; 31.33333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikEhlanzeni
MunisipaliteitNkomazi
Oppervlak
 • Totaal0,18 km2 (0,07 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal270
 • Digtheid1 500/km2 (4 000/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.7%
 • Bruin mense0.7%
 • Swart mense98.5%
Taal (2011)
 • Swazi 88.5%
 • Ander 11.5%
Poskode (strate)
1295
Skakelkode013

Kaapmuiden is 'n dorp in die ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is tussen die dorpe Malelane en Nelspruit geleë. Die dorp kry sy naam van die samevloeiing van die Kaaprivier by die Krokodilrivier, waarby die woord muiden mond beteken.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kaapmuiden". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy