'n Kaartspeletjie is enige speletjie wat gespeel word deur die gebruik van speelkaarte.
'n Standaardpak kaarte bestaan uit 'n stel van 52 kaarte. Verskillende tipe kaartspeletjies gebruik 1 of meer pakke kaarte.
Kaartspeletjies word oor die algemeen vir vermaak gespeel en sluit in sommige gevalle dobbelary in.