Kali

Kali
Samhara Kali, deur Raja Ravi Varma. Sy was een van die 10 Mahavidyas.
Samhara Kali, deur Raja Ravi Varma. Sy was een van die 10 Mahavidyas.
Godin van tyd, skepping, vernietiging, krag
Devanagari काली
Affiliasie Mahakali, Mahavidyas, Devi, Adi Parashakti, Parvati
Woonplek Verassingsterreine, Manidvipa
Wapen Drietandvurk, swaard
Metgesel Shiva

Kali (Sanskrit: काली Kālī), ook bekend as Kalika (Sanskrit: कालिका Kālikā), is ’n godin in Hindoeïsme. Sy is die hoof van die Mahavidyas, ’n groep van 10 tantriese godinne wat elk ’n ander aspek van die moedergodin Parvati verteenwoordig. Sy is 'n vegtergodin wat bose magte vernietig.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy