Algemeen | |
---|---|
Naam | Kaliumsianied |
Sistematiese naam | Kaliumsianied |
Chemiese formule | KCN |
Molêre massa | 65,116 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 151-50-8[2] |
Voorkoms | Wit vastestof |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | 653pm[3] |
Ruimtegroep | Fm3m; F4/m 3 2/m |
Nommer | 225 |
Schönfliess-simbool | O5h |
Strukturbericht | B1 |
Smeltpunt | 634 °C[2] |
Kookpunt | 1625 °C[2] |
Digtheid | 1,55 [g/cm3] @ 20 °C[2] |
Oplosbaarheid | oplosbaar in water 116[g/L] water @298K[1] |
Brekingsindeks | 1,410[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kaliumsianied is 'n sout van kalium en blousuur met formule KCN.
Dit vervloei aan die lug. Dit is baie toksies deur oop wonde of deur inname. Dit kan effens na bitter amandels ruik en word gebruik vir silwer- en goudekstraksie. Ander aanwendings is in chemiese ontleding en as grondstof vir ander chemikalieë.[1]
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)