Kameeldrift

Kameeldrift
Kameeldrift is in Gauteng
Kameeldrift
Kameeldrift
 Kameeldrift se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°38′17″S 28°18′26″O / 25.63806°S 28.30722°O / -25.63806; 28.30722
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal32,76 km2 (12,65 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 727
 • Digtheid205/km2 (530/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense30.5%
 • Indiërs/Asiërs0.1%
 • Bruin mense0.6%
 • Swart mense68.5%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho 29.1%
 • Afrikaans 27.9%
 • Ndebele 8.2%
 • Tsonga 7.3%
 • Ander 27.5%

Kameeldrift is 'n voorstad en kleinhoewes van Pretoria. Dit is 20 km noordoos van Pretoria se middestad geleë. Die klein gemeenskap se aktiwiteite wentel om die plaaslike skooltjie, genaamd Kameeldrift Laerskool.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kameeldrift". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy