Keimoes

Keimoes
Die ou sendingkerk op Keimoes
Die ou sendingkerk op Keimoes
Keimoes is in Noord-Kaap
Keimoes
Keimoes
 Keimoes se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°42′0″S 20°58′0″O / 28.70000°S 20.96667°O / -28.70000; 20.96667
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikZF Mgcawu
MunisipaliteitKai !Garib
Stigting1899
Oppervlak
 • Totaal26,28 km2 (10,15 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal12 000
 • Digtheid457/km2 (1 180/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense4.8%
 • Indiërs/Asiërs1.0%
 • Bruin mense90.5%
 • Swart mense3.2%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 96.2%
 • Tswana 1.2%
 • Ander 2.6%
Poskode (strate)
8860
Poskode (posbusse)
8860
Skakelkode054

Keimoes is 'n klein dorpie in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika. Die dorp lê op die oewer van die Oranjerivier en is suid-wes van Upington, omtrent halfpad tussen Upington en Kakamas geleë, naby die kruising van die N14 nasionale pad en R27 hoofpad.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Keimoes". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy