Kelkblaar

Die kelkblare van Alcea rosea.

Kelkblare is die deel van blomplante wat die blomknop beskerm.[1] Dit is gewoonlik groen. Die kelkblare van ’n plant word saam die blomkelk genoem.

  1. Beentje, Henk (2010). The Kew Plant Glossary. Richmond, Surrey: Royal Botanic Gardens, Kew. ISBN 978-1-84246-422-9, p. 106

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy