Kendrew

Kendrew
Gehug
Kendrew is in Oos-Kaap
Kendrew
Kendrew
 Kendrew se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°31′S 24°30′O / 32.517°S 24.500°O / -32.517; 24.500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitDr Beyers Naudé
Stigting1855
Oppervlak
 • Totaal63,29 km2 (24,44 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal57
 • Digtheid1/km2 (3/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense14.0%
 • Bruin mense82.5%
 • Swart mense3.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 91.2%
 • Engels 7.0%
 • Xhosa 1.8%
Poskode (strate)
6445
Poskode (posbusse)
6445
Skakelkode044

Kendrew is 'n gehuggie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is geleë in die Kamdeboostreek, op die noordelike oewer van die Sondagsrivier waar dié rivier en die Kamdeboorivier saamvloei.[2] Lusern en vrugte is van die belangrikste gewasse wat hier verbou word. Graaff-Reinet is noord van die dorpie.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kendrew". Sensus 2011.
  2. Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. ISBN 1-86842-026-4.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy