Kestell

Kestell
Kestell is in Vrystaat
Kestell
Kestell
 Kestell se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°19′0″S 28°42′0″O / 28.31667°S 28.70000°O / -28.31667; 28.70000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikThabo Mofutsanyane
MunisipaliteitMaluti-a-Phofung
Stigting1905
Oppervlak
 • Totaal9,95 km2 (3,84 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 109
 • Digtheid111/km2 (290/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense46.9%
 • Indiërs/Asiërs2.3%
 • Bruin mense1.4%
 • Swart mense49.4%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Afrikaans 49.6%
 • Sotho 31.0%
 • Engels 11.7%
 • Zoeloe 3.4%
 • Ander 4.3%
Poskode (strate)
9860
Poskode (posbusse)
9860
Skakelkode058
Die dorp is genoem na John Daniel Kestell, in wie se gemeente die wyk geval het toe hy leraar van Harrismith was.
Kestell se NG kerkgebou, ontwerp deur Gerard Moerdijk en ingewy op 31 Maart 1928.

Kestell is 'n dorpie geleë in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Die N5 nasionale pad gaan deur die dorp.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kestell". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy