Kingsburgh | |
---|---|
Koördinate: 30°5′S 30°52′O / 30.083°S 30.867°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Oppervlak | |
• Totaal | 11,65 km2 (4,50 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 16 368 |
• Digtheid | 1 405/km2 (3 640/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 70.4% |
• Indiërs/Asiërs | 4.6% |
• Bruin mense | 1.9% |
• Swart mense | 22.7% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Engels | 53.4% |
• Afrikaans | 28.1% |
• Zoeloe | 15.2% |
• Ander | 3.2% |
Poskode (strate) | 4126 |
Skakelkode | 031 |
Kingsburgh is 'n kusdorp, net suid van Durban, in die suide van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp is deel van die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit. Die N2 nasionale pad gaan aan die dorp se westekant verby, asook die R603 verbind hier vanaf Camperdown in die binneland.