Klarinet

Klarinet in B van bokhout

Die klarinet is 'n familie van houtblaasinstrumente wat bestaan uit 'n enkelrietmondstuk, 'n reguit, silindriese houtpyp met vingergate en kleppe, met 'n klanktregter aan die punt. 'n Persoon wat die klarinet bespeel, word 'n klarinetblaser of klarinetspeler genoem.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in