Kleinfontein

Kleinfontein
Kleinfontein is in Gauteng
Kleinfontein
Kleinfontein
Koördinate: 25°49′55″S 28°30′3″O / 25.83194°S 28.50083°O / -25.83194; 28.50083
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
Metropolitaanse MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal8,6 km2 (3,3 vk. myl)
Hoogte
1 448 m (4 751 ft)
Bevolking
 • Totaal650
TydsoneUTC+2 (SAST)
Webwerfhttp://www.kleinfontein.net/

Kleinfontein is 'n jong nedersetting naby Pretoria, Suid-Afrika, waarvan die inwoners deur hul aandeelhouer-reëls tot Afrikaanssprekende Christene beperk word. Kleinfontein-plaas is in 1992 aangekoop en is sedert die middel 1990s ontwikkel as 'n Afrikaner-enklawe met 'n beperkte ekonomie. Alhoewel dit 'n plaas met woonhuise eerder as 'n dorpsgebied is, het dit teen 2017 reeds 'n inwonertal van 1 200 mense en 'n laerskool gehad.[1] Orania word as hul sustersdorp beskou.

  1. Segalov, Michael; Kakó, Jonas (8 Februarie 2017). "The white South Africans longing for Apartheid's return ― Stuck in the past". Art and Culture. huckmag.com. Huck. Besoek op 26 Augustus 2021.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy