Kleinmond

Kleinmond
Dorp
'n Uitsig oor Kleinmond
'n Uitsig oor Kleinmond
Kleinmond is in Wes-Kaap
Kleinmond
Kleinmond
 Kleinmond se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°21′S 19°02′O / 34.350°S 19.033°O / -34.350; 19.033
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitOverstrand
Oppervlak
 • Totaal7,13 km2 (2,75 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 634
 • Digtheid930/km2 (2 400/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense36.3%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense27.6%
 • Swart mense34.8%
 • Ander0.9%
Taal (2011)
 • Afrikaans60.1%
 • Xhosa25.5%
 • Engels7.6%
 • Suid-Sotho3.2%
 • Ander3.5%
Poskode (strate)
7195
Poskode (posbusse)
7195
Skakelkode028
Webwerfwww.kleinmondtourism.co.za
Kleinmond se Haweweg huisves talle kuns-, snuistery- en interieurwinkels, asook restourante.

Kleinmond, 'n kusdorp in die Wes-Kaap se Overbergstreek, is een van die dorpe in die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit en is geleë tussen Bettysbaai en Hawston naby Hermanus. Die R44 provinsiale pad gaan deur die dorp.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Kleinmond". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy