Kloofsig

Kloofsig
Kloofsig is in Gauteng
Kloofsig
Kloofsig
 Kloofsig se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°48′47″S 28°12′18″O / 25.81306°S 28.20500°O / -25.81306; 28.20500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal0,29 km2 (0,11 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal863
 • Digtheid2 976/km2 (7 710/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense84.7%
 • Indiërs/Asiërs1.4%
 • Bruin mense1.0%
 • Swart mense11.6%
 • Ander1.3%
Taal (2011)
 • Afrikaans 74.5%
 • Engels 16.5%
 • Tswana 1.7%
 • Noord-Sotho 1.4%
 • Ander 5.9%
Poskode (strate)
0157
Skakelkode012
'n Paar van Sol-Tech se studente op die trap voor die kampusgebou in Kloofsig.

Kloofsig is 'n voorstad in die suide van Pretoria, Suid-Afrika. Kloofsig is geleë tussen Lyttelton, Monument Park uitbreiding 2 en die Fonteinedal.

Die voorstad se naam is afkomstig van die kleinerige kloof waardeur 'n mens ry, langs die Fonteinedal op pad na Lyttelton en Irene in die suide.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Kloofsig". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy