Knoet

Knoet
Calidris canutus rufa in sy broeigewaad.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. canutus
Binomiale naam
Calidris canutus
(Linnaeus, 1758)
Verspreiding en trekroetes.
Sinonieme

Tringa canutus

Die Knoet (Calidris canutus) is 'n gelokaliseerde algemene somerbesoeker by riviermondings en strandmere. Die voël is 'n swerwer binnelands en oorwinter gereeld. Die streekbevolking is ongeveer 8000 voëls en hulle kom grotendeels voor by Walvisbaai, Sandvishawe in Namibië en Langebaanmeer. Die voël is 23 – 25 cm lank, 110 - 200 g groot met 'n vlerkspan van 58 cm. In Engels staan die voël bekend as die red knot.

  1. BirdLife International (2012). "Calidris canutus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy