Koersk-oblast

Koersk-oblast
Курская область
Die ligging van Koersk-oblast in Rusland.
Die ligging van Koersk-oblast in Rusland.
Politieke status
Land Russiese Federasie
Federale distrik Sentrale
Ekonomiese streek Sentrale Swartgrond
Stigting 13 Junie 1934
Regering
Hoofstad Koersk
Leier Aleksander Michailof
Amp Goewerneur
Wetgewer Oblast-doema
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 1 127 081
Volgorde 46ste
Digtheid 73,82/km2
Stedelik 65,2%
Plattelands 34,8%
Statistiek
Oppervlakte 29 800 km2
Volgorde 65ste
Tydsone UTC+04:00
Registrasienommer 46
Amptelike tale Russies
Webtuiste http://rkursk.ru/
Wapen en vlag

Portaal  Portaalicoon   Rusland

Koersk-oblast (Russies: Ку́рская о́бласть, Koerskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Koersk.

Die oblast se bevolkingsyfer volgens die Russiese sensus van 2010 is 1 127 081.[1]

  1. (ru) Оценка численности населения на 1 января 2014 года и в среднем за 2013 год Geargiveer 19 Oktober 2015 op Wayback Machine

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy