Komatipoort

Komatipoort
'n Straat in Komatipoort se dorp
'n Straat in Komatipoort se dorp
Komatipoort is in Mpumalanga
Komatipoort
Komatipoort
 Komatipoort se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°26′S 31°57′O / 25.433°S 31.950°O / -25.433; 31.950
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikEhlanzeni
MunisipaliteitNkomazi
Stigting1874
Regering
 • TipeDeel van 'n Plaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal11,71 km2 (4,52 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal4 683
 • Digtheid400/km2 (1 000/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense34,4%
 • Indiërs/Asiërs2,8%
 • Bruin mense1,2%
 • Swart mense61,0%
 • Ander0,6%
Taal (2011)
 • Afrikaans 30,8%
 • Tsonga 28,4%
 • Swazi 27,7%
 • Engels 7,6%
 • Ander 5,5%
Poskode (strate)
1340
Skakelkode013

Komatipoort is 'n dorp in die verre ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika, op die grens met Mosambiek. Die dorp het in 2011 'n bevolking van 4 683 gehad.[1] Komatipoort is hoofsaaklik 'n spoorwegdorp en doeanesentrum, maar beskik ook oor 'n klein lughawe. Die spoorlyn van pres. Paul Kruger het die dorp teen 1 Julie 1891 vanaf Delagoabaai bereik.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Komatipoort". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy