Konvolusie

Hierdie artikel behandel die wiskundige konsep van konvolusie. Sien konvolusie vir die gebruik in rekenaarwetenskap.

In wiskunde, en spesifiek funksionaalanalise, is konvolusie 'n wiskundige bewerking wat twee funksies f en g neem en 'n derde funksie h skep. Hierdie kombinasie stel, in 'n sekere sin, die hoeveelheid oorvleueling voor wat tussen f en 'n omgekeerde weergawe van g bestaan. 'n Konvolusie is 'n soort algemene bewegende gemiddelde, soos wat gesien word wanneer een funksie as 'n aanduidingsfunksie oor 'n interval geneem word.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy