Konvulsie

Konvulsie
Naakte vrou sit met kunsmatig geïnduseerde konvulsies.
SpesialiteitNeurologie, Sielkunde
SimptomeSpier spasmas,[1] onbeheerbare skudding[1]
RisikofaktoreEpilepsie
Mediese waarskuwing

'n Konvulsie of stuipe is 'n abnormale, ritmies afwisselende spanning en ontspanning van die spiere van die liggaam.[1]

  1. 1,0 1,1 1,2 https://medlineplus.gov/ency/article/003200.htm

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy