Koolsuursneeu

'n Vuur wat met koolsuursneeu geblus word.

Koolsuursneeu is 'n wit, vaste, besonders vlugtige stof wat vervaardig word deur koolsuurgas onder hoë druk te laat ontsnap. Deur die skielike uitsetting koel dit so sterk af dat dit na die vaste toestand oorgaan.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy