Koppies

Vir die landvorm ('n koppie of eilandberg), sien inselberg.
Koppies

(Kwakwatsi ingereken)
Dorpie
Koppies, ingang na die dorp
Koppies, ingang na die dorp
Koppies is in Vrystaat
Koppies
Koppies
 Koppies se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°15′0″S 27°38′0″O / 27.25000°S 27.63333°O / -27.25000; 27.63333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitNgwathe
Stigting1876
Oppervlak
 • Totaal7,5 km2 (2,9 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal13 803
 • Digtheid1 840/km2 (4 800/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense3.9%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense0.4%
 • Swart mense94.9%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Sotho79.5%
 • Xhosa6.1%
 • Afrikaans4.9%
 • Zoeloe2.7%
 • Ander6.7%
Poskode (strate)
9540
Poskode (posbusse)
9540
Skakelkode056
Webwerfwww.koppies.info
Koppies se huidige NG moederkerk.

Koppies is 'n dorp in die Noord-Vrystaat, in Suid-Afrika, tussen Kroonstad en Sasolburg.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Koppies en Kwakwatsi tydens die 2011-sensus.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy