Kriek

Kriek
Acheta domesticus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Gryllidae

subfamilies

Verskeie

Krieke (ook bekend as "ware krieke"), van die familie Gryllidae, is insekte wat verwant is aan veldkrieke (katydids) en ook, verlangs, aan sprinkane.

Meer as 900 spesies is beskryf; die Gryllidae kom verspreid oor die hele wêreld voor met die grootste diversiteit in die trope. Krieke is hoofsaaklik nagdiere en is bekend vir die harde, aanhoudende lied wat mannetjies tjirp om die aandag van wyfies te trek ─ alhoewel daar sommige spesies is wat stil is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy