Kriptogeld-beursie

'n Voorbeeld van papierdrukbare bitcoin-beursie wat bestaan uit een bitcoin-adres vir ontvangs en die ooreenstemmende private sleutel vir besteding.

'n Kripto-geldeenheid-beursie is 'n toestel,[1] fisiese medium,[2] program of 'n aanlyn diens wat die publieke en/of private sleutels[3] vir Kriptogeldeenheid-transaksies stoor. Benewens hierdie basiese funksie van die stoor van die sleutels, bied 'n kriptogeld-beursie meer dikwels die funksionaliteit van enkripteer en/of ondertekening van inligting.[4] Ondertekening kan byvoorbeeld lei tot die uitvoering van 'n slim kontrak, 'n Kripto-geldeenheid-transaksie (sien "bitcoin-transaksie"-prent), identifikasie, of wettige ondertekening van 'n 'dokument' (sien "aansoekvorm"-prent).[5]

  1. Roberts, Daniel (15 Desember 2017). "How to send bitcoin to a hardware wallet". Yahoo! Finance.
  2. Divine, John (1 Februarie 2019). "What's the Best Bitcoin Wallet?". U.S. News & World Report. Besoek op 12 Maart 2019.
  3. Newman, Lily Hay (5 November 2017). "How to Keep Your Bitcoin Safe and Secure". Wired. ISSN 1059-1028. Besoek op 10 Maart 2019.
  4. Levine, Matt. "The Crypto Story". Bloomberg.com (in Engels). Besoek op 3 Desember 2023.
  5. "European Blockchain Services Infrastructure (EBSI)". 31 Desember 2020. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2022.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy