Algemeen | |
---|---|
Naam | Kwik(I)chloried |
![]() |
![]() |
Chemiese formule | Hg2Cl2 |
Molêre massa | 472,08 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 10112-91-1[1] |
Voorkoms | gebroke wit vastestof[1] |
Reuk | Reukloos [1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a = 4.4795(5) Å, c = 10.9054(9) Å[2] |
Ruimtegroep | I4/mmm |
Nommer | 139 |
Strukturbericht | D3₁ |
Smeltpunt | 400 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | |
Oplosbaarheid | onoplosbaar[1] |
Ksp | 1,9 10-18[3] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | nie-brandbaar |
LD50 | 210 [mg/kg] (oraal; rot)[1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal ![]() |
Kwik(I)chloried is 'n chloried van kwik is sy +1 oksidasietoestand. Dit is molekulêre verbinding met die formule Hg2Cl2. Die stof kom in die natuur as die mineraal kalomel voor.