Laersdrif

Laersdrif
NG-klipkerk te Laersdrif
NG-klipkerk te Laersdrif
Laersdrif is in Limpopo
Laersdrif
Laersdrif
 Laersdrif se ligging in Limpopo
Koördinate: 25°21′58″S 29°51′25″O / 25.36611°S 29.85694°O / -25.36611; 29.85694
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistrikSekhukhune
MunisipaliteitElias Motsoaledi
Stigting1907
Regering
 • TipePlaaslike Munisipaliteit
Oppervlak
 • Totaal4,06 km2 (1,57 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal2 218
 • Digtheid546/km2 (1 410/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense2.6%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense0.9%
 • Swart mense96.1%
Taal (2011)
 • Noord-Sotho49.1%
 • Ndebele38.0%
 • Zoeloe4.7%
 • Afrikaans3.6%
 • Ander4.6%
Poskode (strate)
1065
Poskode (posbusse)
1065
Skakelkode013

Laersdrif is 'n nedersetting in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit lê sowat 15 km van die dorp Roossenekal af.

Ná die Tweede Vryheidsoorlog het die NG Kerk by Laersdrif 'n nedersetting vir armblankes gestig.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Laersdrif". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy