Algemeen | |
---|---|
Naam | Lantaanfluoried |
![]() | |
Chemiese formule | LaF3 |
Molêre massa | 195,90 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 13709-38-1 |
Fasegedrag | |
Fase | T< 1380°C |
Selkonstantes | a=717pm; c=733pm[2] |
Ruimtegroep | P3c1[3] |
Nommer | 165 |
Strukturbericht | D0₂₁ |
Fase | T> 1380°C |
Ruimtegroep | P63/mmc[4] |
Nommer | 194 |
Smeltpunt | 1493 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 5,94 [g/cm3[1] |
Oplosbaarheid | onoplosbaar |
Ksp | 3,16 x 10-19[5] |
Brekingsindeks | no = 1.602 @633 nm, ne = 1.595 @633 nm |
Hardheid | 450 [kg/mm2[1] |
Cp(s) | 506 [J/Kmol][1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal ![]() |
Lantaanfluoried of lantaantrifluoried is 'n verbinding (sout) van lantaan en fluoor met die chemiese formule LaF3.
Dit is 'n vastestof met een groot bandgaping van 6,04 eV.[2] Kristalle is kleurloos en deursigtig van 0,2 to 11μm.[1] Lantaanfluoried is amfoteries in in terme van die Lewis-teorie van sure en basisse. [4]
In die natuur kom dit as die mineraal fluoceriet-(La) voor, wat soms ook tysoniet genoem word. [6]
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)