Lawatonnel

Die Valentine-grot in Kalifornië toon die klassieke vorm van 'n lawatonnel; die bane teen die muur is aanduidings van vorige vloeivlakke.
Die Thurston-lawatonnel in Hawaii.
Die ingang van 'n lawatonnel op Hawaii.

'n Lawatonnel, of piroduk,[1] is 'n natuurlike buis of pyp wat gevorm word deur lawa wat bo hard geword het, terwyl die lawa onder die oppervlak bly vloei. As die lawa heeltemal uitloop, sal 'n grot agterbly.

  1. "Hawaiʻi Volcanoes National Park – Lava Tubes". National Park Service. 28 April 2020. Besoek op 21 Julie 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy