Lenin-mausoleum

Die Senatskaja-toring en die Lenin-mausoleum

Die Lenin-mausoleum (Russies: Мавзолей В.И. Ленина, Mawzolei W.I. Lenina) aan die westekant van Rooiplein is ’n belangrike monument uit die Sowjettyd. Dit staan teen die Kremlinmuur onder die Senatskaja-toring. Binne-in word die gebalsemde lyk van die rewolusionêr en stigter van die Sowjetunie, Wladimir Lenin, uitgestal.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy