Lier

'n Antieke Romeinse fresko van Pompeii, 1ste eeu, wat 'n man in 'n teatermasker uitbeeld en 'n vrou wat 'n guirlande dra terwyl sy 'n lier speel

'n Lier is 'n snaarinstrument wat uit 1400 v.C. in Antieke Griekeland dateer. Dit is veral tydens die Griekse Klassieke Oudheid en in latere tydperke gebruik.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy