Likeur

Koemkwatlikeurs van Corfu.

’n Likeur is ’n alkoholiese drankie wat van gedistilleerde drank gemaak is en gegeur is met vrugte, room, kruie, speserye, blomme of neute, met ekstra suiker of ander versoeter bygevoeg. Hulle is gewoonlik taamlik soet; hulle word meestal nie lank verouder nadat die bestanddele gemeng is nie, hoewel hulle vir ’n ruk gelos word sodat die geure kan meng.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy