Livrei

Livrei van 'n Palfreinier
Lakeie in livrei aan die Britse Hof
Die staatslivreie van die Nederlandse hof
Die livreie aan die Japannese hof

'n Livrei is die ampsuniform van 'n lakei wat aan 'n koninklike hof werksaam is. Dikwels is die dra van 'n livrei die uitvoering van 'n eeu-oue tradisie. In die verlede het edelliede ook hul eie lakeie gehad. Dié tradisie het na die Tweede Wêreldoorlog verdwyn.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy