Loebjanka

Loebjanka in 2010

Die Loebjanka ( Russies : Лубянка ) is die huidige hoofkwartier van die Federale Veiligheidsdiens van die Russiese Federasie en die voormalige berugte tronk in Moskou van die Sowjetunie se intelligensiedienste. In 1918 het die Tsjeka-geheimediens beslag gelê op die gebou en die kelders omskep in 'n tronk waar baie Sowjet-andersdenkendes gevange geneem en gemartel is.[1] Baie summiere teregstellings is in hierdie kelders uitgevoer.

  1. "Poetins wrede prutsers: waarom de Russische geheime dienst slordig werd". Trouw. 18 Januarie 2021.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy