Loperamied

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.
Loperamied

Bal-en-stokkiemodel van die loperamiedmolekuul
Chemie
Chemiese formule C29H33ClN2O2
Molêre massa 477.037 g/mol
Voorkoms wit, kristallyn
CAS-nommer 53179-11-6
Farmakokinetika
Biobeskikbaarheid Weinig geabsorbeer
uit die ingewande
Proteïengebonde 97%
Metabolisme Lewer
Halfleeftyd 9.1 tot 14.4 uur

Loperamied, 'n piperidien-derivaat,[1] is 'n opiaatmedisyne wat gebruik word teen diarree as gevolg van gastro-enteritis of inflammatoriese ingewandsiekte. Dit is in die meeste lande generies beskikbaar, bekende handelsname is Imodium, Lopex, Adco-loperamide, Cipla-loperamide, Gastron en Lopedium. Dit is oorspronklik deur Janssen Pharmaceutica in België ontwikkel.[2]

  1. US National Cancer Institute, Drug Dictionary
  2. Stokbroekx, R.; Vanenberk, J.; Van Heertum, A.; Van Laar, G.; Van der Aa, M.; Van Bever, W.; Janssen, P. (1973). "Synthetic Antidiarrheal Agents. 2,2-Diphenyl-4-(4'-aryl-4'-hydroxypiperidino)butyramides". Journal of Medicinal Chemistry. 16 (7): 782–786. doi:10.1021/jm00265a009.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy