Luangwarivier | |
---|---|
Die Luangwarivier in Zambië. | |
Die stroomgebied van die Luangwarivier (in rooi). | |
Oorsprong | Mafinga-heuwels (Malawi) |
Monding | Zumbo, op die grenspunt tussen Zimbabwe, Zambië en Mosambiek Zambezirivier |
Stroomgebied | Malawi, Zambië, Mosambiek |
Lengte | 770 km |
Oorspronghoogte | 1 500 m |
Mondinghoogte | 327 m |
Gemiddelde afloop | 688 m³/s |
Stroomgebiedopp. | 159 615 km² |
Kaart van die Luangwarivier-bekken in Afrika.
|
Die Luangwarivier in Zambië is een van die grootste sytakke van die Zambezirivier.