Luckhoff

Luckhoff
Dorp
Gerard Moerdyk het Luckhoff se NG kerkgebou ontwerp
Gerard Moerdyk het Luckhoff se NG kerkgebou ontwerp
Luckhoff is in Vrystaat
Luckhoff
Luckhoff
 Luckhoff se ligging in Vrystaat
Koördinate: 29°45′S 24°47′O / 29.750°S 24.783°O / -29.750; 24.783
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikXhariep
MunisipaliteitLetsemeng
Stigting1892
Oppervlak
 • Totaal30,92 km2 (11,94 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal3 699
 • Digtheid120/km2 (300/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense3.9%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense49.1%
 • Swart mense46.1%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Afrikaans77.2%
 • Sotho11.3%
 • Xhosa7.6%
 • Engels1.2%
 • Ander2.7%
Poskode (strate)
9982
Poskode (posbusse)
9982
Skakelkode053

Luckhoff is 'n klein landboudorp in die suidweste van die Vrystaat, in Suid-Afrika, tussen Fauresmith en Orania. Die dorpie is in 1892 op die plaas Koffiekuil gestig en is na ds. H.J. Lückhoff, predikant van die NG gemeente Fauresmith ten tye van die stigting van die dorpie, genoem.[2]

Die gebied is veral bekend vir sy skaapboerdery.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Luckhoff". Sensus 2011.
  2. Ensiklopedie van Suidelike Afrika. 1967. Eric Rosenthal

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy