Maginotlinie

Maginotlinie

Die Maginotlinie was 'n Franse verdedigingslinie wat tussen 1930 en 1938 gebou is op die grens met België, Luxemburg en Duitsland in die noorde en die grens met Italië in die suide.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy