Makhonjwaberge

Makhonjwaberge*
Unesco-wêrelderfenisterrein

ESA-satellietbeeld van die Makhonjwaberge
Ligging van Makhonjwaberge op 'n kaart (Suid-Afrika)
Makhonjwaberge
Makhonjwaberge
Ligging van die Makhonjwaberge in Suid-Afrika
Koördinate: 25°47′06″S 31°03′07″O / 25.78500°S 31.05194°O / -25.78500; 31.05194
Lande Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Tipe Natuur
Kriteria viii
Verwysings 1575
Streek Afrika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 2018  (42ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Die Makhonjwaberge, ook bekend as die Barbertonse Groensteengordel of Barbertonse Bergland, is 'n reeks van klein berge en heuwels wat 'n oppervlakte van 120 by 60 km beslaan, waarvan ongeveer 80% in Mpumalanga is, 'n provinsie van Suid-Afrika, en die res in die naburige Eswatini.[1]

  1. "The Barberton Mountain Land, Barberton Greenstone Belt or Makhonjwa Mountains" (in Engels). UNESCO. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2020. Besoek op 10 Desember 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy