Malalane

Hierdie artikel handel oor die dorp in Mpumalanga. Vir ander gebruike, sien Malalane (dubbelsinnig).
Malalane

(voorheen Malelane)
'n Straattoneel in Malalane
'n Straattoneel in Malalane
Malalane is in Mpumalanga
Malalane
Malalane
 Malalane se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°29′S 31°31′O / 25.483°S 31.517°O / -25.483; 31.517
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikEhlanzeni
MunisipaliteitNkomazi
Stigting1949
Oppervlak
 • Totaal2,94 km2 (1,14 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal3 486
 • Digtheid1 186/km2 (3 070/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense43,2%
 • Indiërs/Asiërs10,7%
 • Bruin mense2,6%
 • Swart mense43,3%
 • Ander0,3%
Taal (2011)
 • Afrikaans 41,2%
 • Swazi 25,6%
 • Engels 17,9%
 • Tsonga 3,4%
 • Ander 11,8%
Poskode (strate)
1320
Poskode (posbusse)
1320
Skakelkode013

Malalane is 'n klein dorp in die ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die vorige naam Malelane is in 2007 amptelik verander na Malalane; afgelei van Swazi eMlalani vir "palmplek" of lala vir "slaap". Die N4-nasionale pad gaan deur die dorp. Malalane lê aan die suide-oewer van die Krokodilrivier wat die Krugerwildtuin se suidelike grens vorm, en is ongeveer 40 km noord van Eswatini geleë.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Malalane". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy