Man

Hierdie artikel toon die verskil tussen 'n man en 'n vrou aan.
Vir die artikel oor die eiland Man, sien Man (eiland).
Afprenting van 'n man op die Pioneer-plaat wat in die buitenste ruimte ingestuur is

'n Man is 'n manlike menslike volwassene, in teenstelling met 'n volwasse vrou. Die uitdrukking man (meervoud: mans; en manne, wanneer daar 'n meer figuurlike betekenis is) word gebruik om die biologiese geslagsverskille, die kulturele geslagsrolverskille, of albei aan te dui.

'n Seun is 'n manlike menslike kind, in teenstelling met 'n vroulike kind wat 'n dogter of meisie genoem word. Die uitdrukking word soortgelyk gebruik vir dieselfde verskille as in die vorige paragraaf. Nadat seuns volwassenheid betree, staan hulle bekend as mans.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by razib.in