Mark van Bommel in 2012 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Mark Peter Gertruda Andreas van Bommel[1] | ||
Gebore | 22 April 1977 | ||
Geboorteplek | Maasbracht, Limburg, Nederland | ||
Lengte | 1,87 m | ||
Speelposisie | Verdedigende middelveldspeler | ||
Jeugloopbaan | |||
1985–1992 | RKVV Maasbracht | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1992–1999 | Fortuna Sittard | 153 | (13) |
1999–2005 | PSV | 169 | (46) |
2005–2006 | Barcelona | 24 | (2) |
2006–2011 | Bayern München | 123 | (11) |
2011–2012 | Milan | 39 | (0) |
2012–2013 | PSV | 28 | (6) |
Totaal | 536 | (78) | |
Nasionale span | |||
1996–2000 | Nederland O21 | 27 | (3) |
2000–2012 | Nederland | 79 | (10) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Mark Peter Gertruda Andreas van Bommel (gebore op 22 April 1977 in Maasbracht) is 'n voormalige Nederlandse sokkerspeler. Hy het vir die Nederlandse nasionale sokkerspan uitgedraf.