Marquard

Marquard

(Moemaneng bygereken)
Dorp+buurt
Die NG kerk Marquard
Marquard is in Vrystaat
Marquard
Marquard
 Marquard se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°40′0″S 27°26′0″O / 28.66667°S 27.43333°O / -28.66667; 27.43333
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikThabo Mofutsanyana
MunisipaliteitSetsoto
Stigting1905
Oppervlak
 • Totaal9,9 km2 (3,8 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal15 502
 • Digtheid1 566/km2 (4 060/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense3.2%
 • Indiërs/Asiërs0.5%
 • Bruin mense0.4%
 • Swart mense95.6%
 • Ander0.3%
Taal (2011)
 • Sotho 90.7%
 • Afrikaans 4.6%
 • Engels 1.7%
 • Gebaretaal 1.4%
 • Ander 1.6%
Poskode (strate)
9610
Poskode (posbusse)
9610
Skakelkode051
Webwerfhttp://www.marquard.co.za/

Marquard is 'n dorp in die Oos-Vrystaat van Suid-Afrika, wat in 1905 op die plaas Varschfontein gestig is. Die dorp is genoem na 'n NG predikant, ds. J.J.T. Marquard, wat vroeër 'n brief aan die provinsiale regering gerig het om 'n dorp op die plaas uit te lê. Die kenmerkendste gebou in Marquard is die Nederduitse Gereformeerde Kerkgebou, wat in 1926 voltooi is. Die gebou is van sandsteen gebou en ontwerp deur die argitekte Wynand Louw en Gerard Moerdijk.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Marquard en Moemaneng tydens die 2011-Sensus.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy